Music Video

Tot In Ewigheid (feat. Henri Stander)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Revelation Enterprises
Revelation Enterprises
Performer
Doxa Deo
Doxa Deo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno van Wyk
Arno van Wyk
Songwriter
Reinhardt Smit
Reinhardt Smit
Songwriter
Rian Nel
Rian Nel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Martin Bravenboer
Martin Bravenboer
Producer
Gideon Botes
Gideon Botes
Producer

Lyrics

U is die Skrywer van my storie U is die Heerser van my hart Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid U is die Bron van my voorsiening Die Een wat glo in my vermoë Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid Whoo-hoo-hoo-hooo Whoo-hoo-hoo-hooo Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig Voor U staan ek nou in verwondering In U is daar oorvloed, want dit is volbring En ek sal U prys, in verwondering In verwondering Die begin van U oorwinning Was die einde van my vrees Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid U bring beloftes tot vervulling U is my hoop vir elke dag Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid Whoo-hoo-hoo-hooo Whoo-hoo-hoo-hooo Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig Voor U staan ek nou in verwondering In U is daar oorvloed, want dit is volbring En ek sal U prys, in verwondering Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig Voor U staan ek nou in verwondering In U is daar oorvloed, want dit is volbring En ek sal U prys, in verwondering Al die asem in my longe Het my Vader my gegee Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid Aan U die heerlikheid, tot in ewigheid Ek leef in oorwinning, en ek leef in die lig Voor U staan ek nou in verwondering In U is daar oorvloed, want dit is volbring En ek sal U prys, in verwondering In verwondering In verwondering En ek sal U prys, in verwondering In verwondering
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out