Lyrics

Die liefde van Jesus in my En 'n hart wat die waarheid belei Die wêreld het hoop in U naam En ek is die een wat sal gaan Stuur my in die wêreld in Stuur my na die mense uit Jesus, hoop vir die wêreld U is lewe in my Jesus, lig vir my wêreld Leef deur my Daar waar U woord my sal lei Maak U stem die golwe gelyk Waardig is ek in U naam Waar U roep, Here, daar sal ek gaan Stuur my in die wêreld in Stuur my na die mense uit Jesus, hoop vir die wêreld U is lewe in my Jesus, lig vir my wêreld Leef deur my Jesus, hoop vir die wêreld U is lewe in my Jesus, lig vir my wêreld Leef deur my U is die mag en die krag en die lewe Hier binne my is U hoop vir ewig U is die mag en die krag en die lewe Hier binne my is U hoop vir ewig U is die mag en die krag en die lewe Hier binne my is U hoop vir ewig U is die mag en die krag en die lewe Hier binne my is U hoop vir ewig Jesus, hoop vir die wêreld U is lewe in my Jesus, lig vir my wêreld Leef deur my Jesus, hoop vir die wêreld U is lewe in my Jesus, lig vir my wêreld Leef deur my Stuur my in die wêreld in Stuur my na die mense uit
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out