Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Johan Voster
Composer
Sean Else
Sean Else
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer
Sean Else
Sean Else
Producer

Lyrics

Dit was 'n donker aand, op 'n donker pad En my hele band was effentjies gespat En ons kry vir Duppie nowhere Want daai wiel is pap, en daar's geen spare Maar hier teen middernag, sien ons 'n dowwe lig En daai dowwe lig, word toe 'n boer se plig Wat ons kom help hier in die middel van nowhere En langs daai reuse boere, sit sy dogter mooi Wat met haar Colgate smile, ons na die plaas toe nooi Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, hou terug my bier Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, maak dood daai vuur Hey, jou pa is hier, so sit jou hanne teen die muur Hey, jy raak nou wild, belowe oom, dis nie my skuld Kom by die plaashuis aan, vang 'n lekker stort En ek skrik my lam, toe daai boer daar staan Hy se "jy raak nie aan my dogter, Bok" Ek bind jou hormones vas, ek druk jou in 'n hok Dis die einde van jou career, met my stomp knipmes sal ek 'n bok kastreer En met daai woorde vas in gedagte, sluit ons daai kamerdeur, gaan mal En ek sê "hey, jou pa is hier, jou pa is hier, hou terug my bier Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, maak dood daai vuur Hey, jou pa is hier, so sit jou hanne teen die muur Hey, jy raak nou wild, belowe oom, dis nie my skuld Sy like nie my musiek, sy's 'n Def Leppard fan Met my kaal bo-lyf, word ek 'n leopard man Gooi jou suiker op my, gooi jou suiker op my Hey, jou pa is hier, jou pa is hier hou terug my bier Hey, jou pa is hier, jou pa is hier maak dood daai vuur Hey, jou pa is hier, jou pa is hier hou terug my bier Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, maak dood daai vuur Hey, jou pa is hier, so sit jou hanne teen die muur Hey, jy raak nou wild, belowe oom, dis nie my skuld
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out