Lyrics

Ek staan en kyk vir jou Jy het terug gevlieg van Mexico En mense staar my aan Want almal weet n man mag mos nie huil nie En ek staan alleen En om my bou die wolke sy reen En as ek voor jou breek Was dit als die moeite werd Want ek sou alles gee Vir jou vir jou Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby Stap daar iemand anders langs jou sy En kyk jy reg deur my As ek voor jou breek Hoe kon jy so gou vergeet het Van die drome wat vir jou en my bedoel was En miskien kon jy laat weet het As my trane loop soos reun teen die ruite Want ek staan alleen En om my bou die wolke sy reun En as ek voor jou breek Was dit als die moeite werd Want ek sou alles gee Vir jou vir jou Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby Stap daar iemand anders langs jou sy En kyk jy reg deur my As ek voor jou breek En as ek voor jou breek Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee Vir jou vir jou Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby Stap daar iemand anders aan jou sy En kyk jy reg deur my As ek voor jou breek As ek voor jou breek END!!!
Writer(s): Johan Vorster, Sean Else, Rencha Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out