Lyrics

500, 500, 500 rooi rose Elke keer as ek gaan val, hou jy my op Niks sal ooit gebeur, wat my liefde kan stop Die tye soms te lank en hard, maar jy gee nie op In jou hande vas gehou, dit wat binne my klop Deur die goeie, deur die slegte, en die onreg verdige 500, 500, 500 rooi rose Vir elke dag wat jy vir my moes wag Toe ek ver weg van jou was 500, 500, 500 rooi rose Hoe sê ek: ek belowe sonder woorde My hart behoort net aan jou Elke keer wat ek vir jou, jammer wou sê Jy wat my verstaan, en nog kom nader lê Al vergeet ek soms ook, alles wat ek wou sê Weet ek jy is steeds by my, alles wat ek wil hê Deur die goeie, deur die slegte, en die onreg verdige 500, 500, 500 rooi rose Vir elke dag wat jy vir my moes wag Toe ek ver weg van jou was 500, 500, 500 rooi rose Hoe sê ek: ek belowe sonder woorde My hart behoort net aan jou Behoort net, net aan jou, Behoort net, net aan jou, Vir altyd, lief vir jou 500, 500, 500 rooi rose Vir elke dag wat jy vir my moes wag Toe ek ver weg van jou was 500, 500, 500 rooi rose Hoe sê ek: ek belowe sonder woorde My hart behoort net aan jou 500
Writer(s): Emil Struwig Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out