Top Songs By Desmond Wells
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Desmond Wells
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Desmond Wells
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Desmond Wells
Producer
Lyrics
Soos die aand deur die donker sny
Het daar 'n engel hier verskyn
My hart gevoel hier is gevaar
Want ek kon nie ophou na jou staar
Ek het so lank vir jou gewag
Mooiste prinses van die nag
Is dit soutigheid of malligheid
Wat ek kan nie ophou na jou kyk
Dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
O en dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
'N Nuwe liefde saam
Hoe bewonder elke tree
Wat jy hier in my hart kom gee
Lank gesoek maar dis nou klaar
Toe ek vanaand vir jou gewaar
Ek sal vir ewig vir jou wag
Mooiste prinses van die nag
Is dit soutigheid of malligheid
Wat ek kan nie ophou na jou kyk
Dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
O en dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
'N Nuwe liefde saam
Saam sal ons oor die lewe dans
En ons liefde in ritme voel
Ek beloof aan jou
Net aan jou
Ek sal vir altyd hier wees
Dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
Dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
O en dansvloer liefde
Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit
Deur die ritme van die nag
Het ek en jy gedans
'N Nuwe liefde saam
'N Nuwe liefde saam
Dansvloer liefde
Dansvloer liefde
Writer(s): Wells Desmond
Lyrics powered by www.musixmatch.com