Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Marissa van Staden
Marissa van Staden
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde As ek die tyd kon terugdraai Het ek jou vroër ontmoet Want jy's al wat ek soek Al gaan die ligte af en ons sit in die donker nag Sal ek saam met jou wag Jy aanvaar my net soos ek is En jy hou my vas met die wete Dat ek nie naby aan perfek is nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy's my beste pel en dit is kaalvoetliefde As jy nou terugkyk na wie ek was Sou jy my hand weer vat En die pad saam my stap Want van die plaas af Tot by die see het ons met elke tree Ons kaalvoetspore getrap Jy aanvaar my net soos ek is En jy hou my vas met die wete Dat ek nie naby aan perfek is nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore Verloor myself in jou kaalvoetliefde Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy's my beste pel en dit is kaalvoetliefde Daar's baie perfekte mense daar buite Maar niemand is meer perfek as jy nie Want met jou foute en saam met myne Kon ek nie vra om iets beter te kry nie Dit voel soos kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore (Kaalvoetliefde) Laat my nie wonder Ek kan nie sonder Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Jy vat my net soos ek staan voor jou Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde Ons skop ons tekkies uit wees onsself Want jy's my beste pel en dit is kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore (Kaalvoetliefde) Trap in jou spore Ek raak verlore Voel soos myself met jou kaalvoetliefde Trap in jou spore Ek raak verlore
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out