Music Video

Sally Williams Nougat
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Mauritz Lotz
Mauritz Lotz
Acoustic Guitar
C. Nel
C. Nel
Background Vocals
Francois Botha
Francois Botha
Piano
Veronique Lalouette
Veronique Lalouette
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Bruce Wallace
Bruce Wallace
Drums
Sean Manley
Sean Manley
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jak de Priester
Jak de Priester
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Lyrics

Ek het jou dopgehou Met 'n jas in jou hand Deur doeane gespook Na 'n nuwe land Jou oë was natgehuil maar jou hart was braaf Mens is een keer jonk Mens is een keer laf Daar lê 'n vreemde daarbuite Daar lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Ja, Die tyd sal leer Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Met die internet kan ons tog kommunikeer Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou sms Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. 'n Brief in die pos is wat ons liefde was ek en jy is met die tyd belas vir die eerste maand was my hart verniel oral waar ek kom is ek 'n derde wiel maar tyd sal leer was ons woorde ek het lief was jou brief Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing Deur die internet praat ons gou gou weer. Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou sms Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons tog kommunikeer Daar lê 'n vreemde daarbuite Daar lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Die tyd sal leer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out