Listen to Heito Potato by Appel

Heito Potato

Appel

Afrikaans

8,128 Shazams

Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Lead Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Sy dra plakkies by haar kant rok Pronk pragtig soos 'n springbok Teken prentjies in die wolke met haar vingers in die lug Bo blink en onder stink is wat sy van die bo-dorp dink Die larnies met die stiff upper lip Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van heito potato, ja Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla Die blou in haar klou met haar moue opgevou Sy werk in haar mini met 'n blou overall Pass vir haar die spanner, ja Haar hond se naam is Werner Hy double clutch soos hy soggens die posman jaag Sy is maar net 'n lappop wat daar op 'n hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge, laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van heito potato, ja Buk of ek byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Sy praat van heito potato, ja Buk of sy byt jou Dis nege maande bo in die Roeland Straat Sy klits 'n plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewe's beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan die dinge wat jou pla O, my hartjie! Wat het jy gemaak? Sy praat van nege maande bo in die Roeland Straat
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out