Music Video

Jo Black - Jou Tyd Is Nou (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Composer
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Kyk 'n bietjie binnekant Binne waar die goed en kwaad baklei Daar waar dit 'n oorlog raak Daar waar jy die antwoorde kan kry Dit het al te veel gekos om dit hier te los Ek weet dit maak soms seer Elke wonderwerk is die moeite werd As jy weer en weer probeer Want hier, hier is jy nou En die storms wat jou nie kon raak nie En die klippe wat jou nie kon skraap nie Hou net aan baklei En hier, hier is jy nou Jy's nie bang vir weer probeer nie Daar is niks wat jou nou kan keer nie Want ek sweer jou tyd is nou Kyk 'n bietjie buitekant Buite waar die mense op jou wag Wag vir jou om op te daag Wag vir jou om monsters te verslaan Dit het al te veel gekos om dit hier te los Ek weet dit maak soms seer Elke wonderwerk is die moeite werd As jy weer en weer probeer Want hier, hier is jy nou Deur die storms wat jou nie kon raak nie En die klippe wat jou nie kon skraap nie Hou net aan baklei En hier, hier is jy nou Jy's nie bang vir weer probeer nie Daar is niks wat jou nou kan keer nie Want ek sweer jou tyd is nou Moet jy diep grou Plant jou voete in die grond in Met jou oë op tyd gefokus op jou ware nood En hou jou gister agter jou Los jou toekoms in Sy hande Jy moet lewe vir die nou Want hier, hier is jy nou Deur die storms wat jou nie kon raak nie En die kllippe wat jou nie kon skraap nie Hou net aan baklei En hier, hier is jy nou Jy's nie bang vir weer probeer nie Daar is niks wat jou nou kan keer nie Want ek sweer jou tyd is nou Jy's nie bang vir weer probeer nie Daar is niks wat jou nou kan keer nie Want ek sweer jou tyd is nou
Writer(s): Jo Black, Murray Lubbe, Richann Brussow Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out