Lyrics

Almal, van ons weet hoe vry is die windjie As hy waai wil hy waai as hy draai wil hy draai, die windjie Oral om ons die gesuis van die windjie En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare Vroeg, voor die eerste straal skyn van die môre Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee Instrumenteel Oo o o, Oo o o Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see Ooh oh, ruiter van die windjie oh so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out