Music Video

Juanita du Plessis - Boerejol (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer

Lyrics

Die vure brand gooi nog 'n houtjie op Want dis vanaand waar ons almal wakker bly Dis Oujaarsdans hier op my oom se plaas Met al die vriende van die hele kontrei Die musiek is reg die meel is wit gegooi Ek hoor my pa sê "Mamma gee jou hand" Ma hang uit vanaand sy's opgetooi En sy sê "Pappa, jy laat my hart weer brand!" Dan sê ons ooh ooh Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond En ma sê "Boet, spin hom om die draai" Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol My oupa gooi sy kierie eenkant neer Hy sê vir ouma, "Kom ek wys jou 'n ding of twee" Ek's dalk buite oud, maar binne nog nie koud En hy sê "Hou vas ouma, hier gaan ons weer" Dan sê ons ooh ooh Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond En ma sê "Boet, spin hom om die draai" Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol Ooh ooh Dan sê ons ooh ooh Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai Ooh ooh Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond En ma sê "Boet, spin hom om die draai" Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol Ja, dis Oujaar met 'n lekker boerejol
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out