Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Johan de Ridder
Johan de Ridder
Songwriter
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Songwriter

Lyrics

Tuisgemaakte sosiale wapen Onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begraafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my Maar hulle's onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny En sê net dit lyk mooi Die ewige kind agter in my kop bewe benoud En krap oop sy toegestikte mond Nes stilgebore babas huil ek nie Oor die onregverdigheid van die lewe nie Niemand lewe rêrig nie Ek het al my kos en geheime opgegooi Sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi Ek het al daai fokn kak gesluk, myself probeer verdrink Sê net dit lyk mooi, sê net ek is mooi Paniekbevange, angstig en alleen 'N Prins van donkerte, ek dien myself alleen
Writer(s): Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out