Music Video

Touch Of Class - Stille Soldate (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Touch of Class
Touch of Class
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Deon Van Der Merwe
Deon Van Der Merwe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Van Der Merwe
Deon Van Der Merwe
Producer

Lyrics

Is hulle vergete? Is hulle nog hier? Die stille soldate Baklei vir ons land Waar lê ons soldate? Ja reg oor ons land Die silent soldiers Ons salute jou met die stem in ons hart Gaan kyk teen die muur Hulle name staan hier Gaan kyk na sy naam Sonder roem en sonder faam Moet hul net nooit vergeet nie Ons verlede so wreed Skaars agtien jaar oud Het geveg vir ons mooie land Skaars uit die skool Met geweer in die hand Die stille soldate Deur bos en deur sand Van oral vandaan Ja reg oor ons land Die silent soldiers Ons salute jou met die stem in ons hart Gaan kyk teen die muur Hulle name staan hier Gaan kyk na sy naam Sonder roem en sonder faam Moet hul net nooit vergeet nie Ons verlede so wreed Skaars agtien jaar oud Het geveg vir ons mooie land Sweet groet op die stasie En daarna 'n man Die stille soldate Het gedoen wat hul kan Van oral vandaan Ja reg oor ons land Die silent soldiers Ons salute jou met die stem in ons hart Gaan kyk teen die muur Hulle name staan hier Gaan kyk na sy naam Sonder roem en sonder faam Moet hul net nooit vergeet nie Ons verlede so wreed Skaars agtien jaar oud Het geveg vir ons mooie land O gaan kyk teen die muur Gaan kyk teen die muur
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out