Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

Kom draai my om In die middel van die nag en soen my Al wat ek vra is raak aan my Raak aan my Gee my bietjie meer En oh Lê met jou lyfie teen my Jy kan doen wat jy wil met my Kom maak dit Maak dit bietjie lekkerder Ek sien jou lyfie langs my Hoor jy die stilte buite? Dis net die nag geluide nou Ek vryf my hande oor jou Maar ek sien jy slaap al lankal Wens jy kon wakker bly Kom draai my om In die middel van die nag en soen my Al wat ek vra is raak aan my Raak aan my Gee my bietjie meer En oh Lê met jou lyfie teen my Jy kan doen wat jy wil met my Kom maak dit Maak dit bietjie lekkerder Ek weet dit raak al later En ek sien jy is nou wakker Het jou hart geweet ek dink aan jou? Jy vryf jou hande oor my Voel jou hartklop lê jy teen my Gaan ons nou wakker bly? Kom draai my om In die middel van die nag en soen my Al wat ek vra is raak aan my Raak aan my Gee my bietjie meer En oh Lê met jou lyfie teen my Jy kan doen wat jy wil met my Kom maak dit Maak dit bietjie lekkerder Ek sien jou lyfie langs my Hoor jy die stilte buite? Dis net die nag geluide nou Kom draai my om In die middel van die nag en soen my Al wat ek vra is raak aan my Raak aan my Gee my bietjie meer En oh Lê met jou lyfie teen my Jy kan doen wat jy wil met my Kom maak dit Maak dit bietjie lekkerder Kom draai my om In die middel van die nag en soen my Al wat ek vra is raak aan my Raak aan my Gee my bietjie meer En oh Lê met jou lyfie teen my Jy kan doen wat jy wil met my Kom maak dit Maak dit bietjie lekkerder
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out