Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Reuben Cohen
Reuben Cohen
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Recording Engineer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Reuben Cohen
Reuben Cohen
Mastering Engineer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Producer

Lyrics

Dis nie nodig om vir my te bid nie Ek is benoud Hoe't ek hier gekom? My hart is te koud Maar wie gee om? Werklikheid is 'n lokval Daar is iets fout Hoe't ek hier gekom? Leidrade lei my In my drome 'n verdagte My sonde bly daar agter Hierdie is 'n lied vir die muurlelies Dié een is vir empatie Dié een is vir die kantlynsiel Dié een is vir die doodgeskiet Dié een is vir die hartseer freaks Vir die vlak graf Naamloos Nommer op 'n dossier Whoa-oh-oh-oh-oh Almal drama Kollektiewe trauma Dis vir die reisigers Vir die heidene Die onbetwyfelde Medeswerwendes Medesterwendes Aandagafleibare Vir die alledaagse neuro-uiteenlopende Met 'n plastieksak-valskerm Staan op die dak Bang ek spring af Bang ek blok myself Ek voel 'n fok vir myself En ek dink ek's dom Hoe't ek gisteraand by die huis gekom? In my drome maak dit sin Is dit te laat om te begin? Hierdie is 'n lied vir die muurlelies Dié een is vir empatie Dié een is vir die kantlynsiel Dié een is vir die doodgeskiet Dié een is vir die hartseer freaks Vir die vlak graf Naamloos Nommer op 'n dossier Whoa-oh-oh-oh-oh Almal drama Kollektiewe trauma Hierdie is 'n lied vir die muurlelies Dié een is vir empatie Dié een is vir die kantlynsiel Dié een is vir die doodgeskiet Dié een is vir die hartseer freaks Vir die vlak graf Naamloos Nommer op 'n dossier Whoa-oh-oh-oh-oh Almal drama Kollektiewe trauma Almal drama Kollektiewe trauma Kollektiewe trauma
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, John Hunter Eddington Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out