Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rita Li
Rita Li
Lead Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Songwriter
Ritali Cronjé
Ritali Cronjé
Songwriter
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

In die nanag as die maan opkom oor Uilkraal Sien ek moeilikheid want jakkals gaan vir wolf haal Is dit duiwelsraad as ons saggies praat vannag Jy kan kattekwaad in die ou klipkraal verwag Oe, vanaand gaan ons twee jakkalsdans in die maanlig En die wolwesterte swaai Jy weet goed ek raak bietjie danig As jy my so om jou draai Draai ons doekies om die waarheid kom En die waarheid is vanaand Waar ons twee jakkalsdans in die maanlig Gaan jou wakker hou tot die oggenddou ons vang Vir 'n wolf lyk jy maar mooi in daardie skaapvel Al die dieper dinge wat ek van jou optel Wil jy harte steel of soene deel met my By die ou klipkraal is waar jy my sal kry Oe Vanaand gaan ons weer jakkalsdans in die maanlig En die wolwesterte swaai Jy weet goed ek raak bietjie danig As jy my so om jou draai Wat die oog nie sien nie Maak die hart nie seer nie Maar ek, ek sien jou daar in die donker staan Vanaand wil ek net jakkalsdans in die maanlig En die wolwesterte swaai Jy weet goed ek raak bietjie danig As jy my so om jou draai Jakkalsdans in die maanlig En die wolwesterte swaai Jy weet goed ek raak bietjie danig As jy my so om jou draai Draai ons doekies om die waarheid kom En die waarheid is vanaand Waar ons (wil ek weer) twee jakkalsdans in die Maanlig Gaan jou wakker hou tot die oggenddou ons vang
Writer(s): Richann Brussow, Ritali Cronjé Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out