Music Video
Top Songs By Rita Li
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Rita Li
Lead Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Richann Brüssow
Songwriter
Ritali Cronjé
Songwriter
Dirk van Niekerk
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
In die nanag as die maan opkom oor Uilkraal
Sien ek moeilikheid want jakkals gaan vir wolf haal
Is dit duiwelsraad as ons saggies praat vannag
Jy kan kattekwaad in die ou klipkraal verwag
Oe, vanaand gaan ons twee jakkalsdans in die maanlig
En die wolwesterte swaai
Jy weet goed ek raak bietjie danig
As jy my so om jou draai
Draai ons doekies om die waarheid kom
En die waarheid is vanaand
Waar ons twee jakkalsdans in die maanlig
Gaan jou wakker hou tot die oggenddou ons vang
Vir 'n wolf lyk jy maar mooi in daardie skaapvel
Al die dieper dinge wat ek van jou optel
Wil jy harte steel of soene deel met my
By die ou klipkraal is waar jy my sal kry
Oe Vanaand gaan ons weer jakkalsdans in die maanlig
En die wolwesterte swaai
Jy weet goed ek raak bietjie danig
As jy my so om jou draai
Wat die oog nie sien nie
Maak die hart nie seer nie
Maar ek, ek sien jou daar in die donker staan
Vanaand wil ek net jakkalsdans in die maanlig
En die wolwesterte swaai
Jy weet goed ek raak bietjie danig
As jy my so om jou draai
Jakkalsdans in die maanlig
En die wolwesterte swaai
Jy weet goed ek raak bietjie danig
As jy my so om jou draai
Draai ons doekies om die waarheid kom
En die waarheid is vanaand
Waar ons (wil ek weer) twee jakkalsdans in die Maanlig
Gaan jou wakker hou tot die oggenddou ons vang
Writer(s): Richann Brussow, Ritali Cronjé
Lyrics powered by www.musixmatch.com