Music Video

Droom
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kupido
Kupido
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Zane Conjé
Zane Conjé
Producer

Lyrics

Ver agter die skimme van gister Gaan haal ek 'n droom En die droom se naam is Jy Ek sien jou soos jy toe was Ek sien jou soos jy nou is En ek besef vir altyd Bly jy die droom vir my Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê En ek sal jou nooit laat gaan Jy is al wat ek my lewe lank wil hê 'N Droom wat ewig voortbestaan Ek is gelukkig in my droomwêreld En niks sal my ooit Van jou kan vervreem My drome word al soeter Ek kry jou daagliks liewer En jy gee soveel meer As wat jy ooit kan neem Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê En ek sal jou nooit laat gaan Jy is al wat ek my lewe lank wil hê 'N Droom wat ewig voortbestaan Jy is al wat ek my lewe lank wil hê 'N Droom wat ewig voortbestaan 'N Droom wat ewig voortbestaan
Writer(s): Elvis Blue, Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out