Music Video

Ek Wens Ek Was
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Britz
Pieter Britz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Zane Conjé
Zane Conjé
Producer

Lyrics

Ek wens ek was 'n nagtegaal Sou jy dit in my lied kon hoor Die klanke van 'n liefdeslied Wat harte so bekoor Ek wens ek was die oggenduur Met die voëls wat helder fluit En na die son se opkoms tuur Sing my liefdeswoorde uit Maar ek's maar net die woorde In my lied Die klanke op papier Die traan in my verdriet Maar ek's maar net die luide simbaal En net die woorde In my verhaal Ek wens ek was die oggendson Jy die water in die stroom Sou ek al jou druppels neem En nooit van jou vervreem Ek wens ek was die awendster En jy die groot woestyn Sou ek jou elke duim verlig Met strale soos vonkelwyn Maar ek's maar net die woorde In my lied Die klanke op papier Die traan in my verdriet Maar ek's maar net die luide simbaal En net die woordeIn my verhaal Maar ek's maar net die Luide simbaal en net die woorde In my verhaal
Writer(s): Pieter Britz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out