Music Video

Ou Swart Kitaar
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kupido
Kupido
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Zane Conjé
Zane Conjé
Producer

Lyrics

Die klank wat jy voortbring Vertel van verlange en drome Van eind'lose wag en hoop Dit word eendag waar Intussen bly jy net dieselfde, Tyd doen jou geen skade En as ek eensaam voel hoef Ek net te vat en jy's daar En ek is lief vir jou ou swart kitaar Jy spreek my toe in klank En wat jy sê is waar Geheime kan ek maar aan jou toevertrou Jy stel my nooit teleur nie Ek is lief vir jou Onthou jy hoe triestig ons Twee was toe hy ons verlaat het Hoe ek op jou skouer Gehuil het uur na uur Die soet van jou klanke wat My heeltyd saggies getroos het Het my somtyds laat glimlag En altyd was jy maar hier En ek is lief vir jou ou swart kitaar Jy spreek my toe in klank En wat jy sê is waar Geheime kan ek maar aan jou toevertrou Jy stel my nooit teleur nie Ek is lief vir jou En ek is lief vir jou ou swart kitaar Jy spreek my toe in klank En wat jy sê is waar Geheime kan ek maar aan jou toevertrou Jy stel my nooit teleur nie Ek is lief vir jou Jy stel my nooit teleur nie Ek is lief vir jou
Writer(s): Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out