Music Video

My Hart Is 'n Bok
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kupido
Kupido
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Zane Conjé
Zane Conjé
Producer

Lyrics

Fors gestalte wat hoog bo my uittroon Gitswart hare en oë hemelblou By hom sal ek 'n ewigheid kan woon Hy't die seer van die lewe trotseer en sy mensheid behou Hy sal veel eerder gee as om te neem Hy doen dit omdat dit hom vreugde bring Met hom hier vlak by my voel ek nooit alleen Ek het geen verweer teen die liefde wat my hart binnedring En my hart is 'n bok wat teen my ribbes spring My bloed 'n borrelende rivier wat deur my are bruis Daar's salige gevaar hier in die arms wat my omkring Want die liefde dreig om my te vergruis Nooit sal ek sê vervulling ken ek nie Dit sal die leuen van alle leuens wees Die liefde is die mag wat my gebied Dis die soet op my tong en die vrede diep in my gees En my hart is 'n bok wat teen my ribbes spring My bloed 'n borrelende rivier wat deur my are bruis Daar's salige gevaar hier in die arms wat my omkring Want die liefde dreig om my te vergruis En my hart is 'n bok wat teen my ribbes spring My bloed 'n borrelende rivier wat deur my are bruis Daar's salige gevaar hier in die arms wat my omkring Want die liefde dreig om my te vergruis Daar's salige gevaar hier in die arms wat my omkring Want die liefde dreig om my te vergruis Want die liefde dreig om my te vergruis
Writer(s): Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out