Music Video

Om En Om Draai Die Wiele
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kupido
Kupido
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Zane Conjé
Zane Conjé
Producer

Lyrics

Om en om draai die wiele Die trein snel voort op die spoor Nog net enkele myle Lê nog vir my voor Dan is ek weer by die huis Tussen my eie mense Daar's ek gelukkig Voel ek tuis Haai dit vervul al my hartswense Om en om draai die wiele Die trein snel voort op die spoor Nog net enkele myle Lê nog vir my voor Die ou trein se gerammel Klink nes musiek op die oor Dis so vrolik soos hy skommel Net enk'le myle lê nog voor Na veel omswerwingeIs ek Amper waar ek wil wees Tien myl na ons dorpieIs Wat ek op die mylwyser lees Om en om draai die wiele Die trein snel voort op die spoor Nog net enkele myle Lê nog vir my voor Om en om draai die wiele Die trein snel voort op die spoor Nog net enkele myle Lê nog vir my voor
Writer(s): Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out