Music Video

Winterure
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
P Clingman
P Clingman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

'N Duisternis fluister oor die see in die winterure Die ontroosbare matroos droom vae gedagtefigure Sorg dat die soet see se beloftes my nie dreig Dan hoef ek nie my seile te laat styg Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie Of die reën as dit begin nie Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees Wees maar net die hoop van my vrees Die koue soen van die die seisoen is die mens se geskenk Woorde val wat oumense herinner aan herdenking Beloof dat jy 'n ou droom van die nuwes sal kan maak Dan hoef ek nie die wind weer aan te raak Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie Of die reën as dit begin nie Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees Wees maar net die hoop van my vrees Die aand omhels die skoorsteen waar die vuur gesterf het Die stad se lig is 'n blink gesig vir die wat geswerf het Bly maar net my kers want plek en tyd is wreed Dan is ek vir die vreemde dag gereed Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie Of die reën as dit begin nie Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees Wees maar net die hoop van my vrees Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie Of die reën as dit begin nie Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees Wees maar net die hoop van my vrees Wees maar net die hoop van my vree
Writer(s): P Clingman, Paul Clingman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out