Music Video

Bly Nog So Bietjie (Ek Mis Jou)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Vernette Rautenbach
Vernette Rautenbach
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Ek mis jou as ek koffie maak Ek mis jou as ek stryk Ek mis jou in die middae na werk Ek mis hoe jy lyk As ons praat op die telefoon Kan ek jou skaars hoor As jy sê jy is lief vir my Dan mis ek jou van voor Bly nog so bietjie hier by my Sit nog so 'n rukkie hier langs my Bly nog so bietjie hier naby my Voor jy weer huis toe gaan Ek was heeltemal tevrede Ek was heeltemal okay Ek het aangegaan op my eie Ek was heeltemal vry Maar as die liefde jou geraak het Voel vryheid soos 'n tronk As die liefde in jou bloedstroom kom Dan maak dit jou skoon dronk Bly nog so bietjie hier by my Sit nog so 'n rukkie hier langs my Bly nog so bietjie hier naby my Voor jy weer huis toe gaan Dae voel soos weke Die weke soos maande Aaah! Die ure apart Voel soos dekades O bly nog so bietjie hier by Sit nog so 'n rukkie hier langs my Bly nog so bietjie Hier naby my Voor jy weer huis toe gaan Voor jy weer huis toe gaan Voor jy weer huis toe... gaan
Writer(s): Esmé Vernette Rautenbach Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out