Lyrics

Londen Rome Lissabon, Amsterdam Parys Hong Kong Moskou Teheran Riad, Jerusalem Islamabad Waco Waco Bethlehem, Srebrenica Sebokeng Sarajevo O Saigon, Hiroshima Rubikon Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn? Sien jy daardie ridder op die plein? Hoop 'is net die donder wat so dreun O my dogter, o my seun Weenen Dover Tripoli, Frankfurt New York Lockerbie Amajuba Timboektoe, Chappaquiddick Waterloo Boekarest St Petersburg, Heilbron Hobhouse Gettysburg Belfast Boedapest Bagdad, Berchtesgaden Stalingrad Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn? Sien jy daardie ridder op die plein? Hoop 'is net die donder wat so dreun O my dogter, o my seun Warskou Dresden Babilon, Sharpeville My Lai Boipatong Delvillebos El Alamein, St Helena Mitchell's Plain Balaklava Austerlitz, Belsen Buchenwald Auschwitz Nagasaki O, Versailles Armageddon Thermopylae Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn? Sien jy daardie ridder op die plein? Hoop 'is net die donder wat so dreun O my dogter, o my seun Hoor hoe lui die klokke, keer op keer Môre sal ons nuwe liedjies leer Liedjies van 'n stad soos die van ouds Maar die strate is van goud Liedjies van 'n stad soos die van ouds Maar die strate is van goud
Writer(s): Christopher Torr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out