Music Video

Maans Danster
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jannie du Toit
Jannie du Toit
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Sy naam is Maans Danster Hy kom van baie baie ver in die wêreld Hy dans waar hy gaan En hy dans waar hy staan En jy stem seker saam Hy's 'n lekker kêrel En baie van die mense dink Hy's 'n bietjie aan die dom kant Maar glo vir my hy's eintlik slim Want hy gaan sy gang en hy dans sy dans Hy vat sy kans waar hy kan Hy swaai nou hier en dan draai hy daar En hy dans jou gans deurmekaar Maans het allerhande wonderlike Dinge op sy waentjie Daar's snuisterye en daar's snoeperye En dit bly 'n gawe karavaantjie Die mense sê hy is al twintig jaar Jaar vir jaar klokslag daar Hy smous verweel en dit kos nie veel nie Hy maak ook heel waar hy kan Daar's paprika, lap vir Afrika Hy verkoop ook twak by die span Maans het allerhande wonderlike dinge Op sy waentjie Maans het allerhande wonderlike dinge Op sy waentjie Die ouer mense sê Die ou is maar 'n effe aan die dom kant Maar dit lyk of hy die lewe ken Want hy gaan sy gang En hy dans sy dans En hy vat sy kans waar hy kan Hy sing sy lied sommer puur verniet En hy speel verdriet na die maan Hy swaai nou hier en dan draai hy daar En hy dans jou gans deurmekaar Maans het allerhande wonderlike dinge Op sy waentjie Sy naam is Maans Danster Hy kom van baie baie ver in die wêreld Sy naam is Maans Danster Hy kom van baie baie ver in die wêreld Sy naam is Maans Danster Hy kom van baie baie ver in die wêreld
Writer(s): Jannie Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out