Music Video

Laurika Rauch - Ek wil vir jou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christa Steyn
Christa Steyn
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan Jy wat jou seer alleen wil dra Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Jy met jou woorde en gebede in jou hart Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag Jy met die seer agter jou lag Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal die wind die see Ek wil so graag Myself, myself vir jou gee
Writer(s): Christa Steyn Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out