Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Chris van Niekerk
Chris van Niekerk
Composer
R de Wet
R de Wet
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Die son is 'n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Die lywe swaai November Die koppe draai Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Op die strand, rooi verbrand Ronde klippies in jou hand Streepsambreel, ronde bal Seesproei wat soos motreën val Die son is 'n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Die lywe swaai November Die koppe draai Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Op die strand, rooi verbrand Ronde klippies in jou hand Streepsambreel, ronde bal Seesproei wat soos motreën val Die son is 'n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Ha!
Writer(s): C Van Niekerk, R De Wet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out