Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Miekie, Miekie Miekie môre reis ek oor die see En Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee En die see is wyd en die see is diep En Miekie ek het jou so lief Maar die see is diep en die see is wyd En ek het gedroom van 'n leë kajuit Miekie, Miekie Miekie net die woorde voor ek slaap En Miekie, Miekie Reën dit nog so baie in die Kaap? En die see is wyd en die see is diep En Miekie ek het jou so lief Maar die see is diep en die see is wyd En ek het gedroom van 'n leë kajuit Miekie, Miekie Miekie môre reis ek oor die see En Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee En die see is wyd en die see is diep En Miekie ek het jou so lief Maar die see is diep en die see is wyd En ek het gedroom van 'n leë kajuit Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee Miekie, Miekie, Miekie
Writer(s): Christopher Torr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out