Music Video

Die Ballade Van Jakob F De Beer
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

In die Kamdebo kontrei was ons vrolik, jonk en vry Waai westewinde waai In die Kamdebo kontrei het ons donkiekar gery Draai donkie donkie draai Jakob F. de Beer, windpompingenieur Reis van plaas tot plaas in sy donkiewa As die westewinde waai, moet silwer speke draai Draai silwer speke draai Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai Hannetjie du Plooy, byna byna mooi Draai westewinde draai As die dansorreltjie kreun, sit Hannetjie alleen Draai draai draai tiekie tiekie draai 'N Donkie en sy baas kom aan op 'n nuwe plaas Hannie lyk vir Jakob al te mooi Na 'n week of wat ken die donkie ook die pad Draf draf draf donkie donkie draf Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai Op 'n dag in die Kamdebo is Hannie windpomp toe Draai donkie donkie draai Skeef langs die yster leer, lê Jakob F. de Beer Waai westewinde waai In die Kamdebo kontrei kon Hannetjie nie bly nie Sy huil te veel as die westewinde waai In die Kamdebo kontrei het ons donkiekar gery O, draai draai donkie donkie draai Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai
Writer(s): Christopher Torr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out