Music Video

Laurika Rauch - Die skoene moet jy dra
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Valiant Swart
Valiant Swart
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Al die paaie wat jy loop Al die draaie wat jy stap Al die strikke wat jy aftrap Al die grond wat jy koop Gaan sit in jou knieë en die klere aan jou lyf En klou aan jou treë en trek jou rieme styf Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Al die spoke wat jou jaag Al die spore wat jy trap Elke keer wat jy ontsnap Elke hek wat jou vertraag Skiet wortel in jou bloed en rank tot in jou vuis En kleef aan elke voet wat jou dra tot by die huis Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Jou verlede klou verbete Aan die veters van jou gewete Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra
Writer(s): Valiant Swart Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out