Music Video

Lied Van Die Lappop
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ingrid Jonker
Ingrid Jonker
Composer
M Harmse
M Harmse
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Saans lê ek blind en stil en doof En lig nie meer my semel-hoof My hande roer nie en my lyf Word met jou weggaan koud en styf Sonder jou hulp kan ek nie loop: Jy het my sommerso gekoop En sal my nog een Guy Fawkes-nag Goedsmoeds verbrand en daaroor lag Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Ek is die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees Sonder jou hulp kan ek nie loop: Jy het my sommerso gekoop En sal my nog een Guy Fawkes-nag Goedsmoeds verbrand en daaroor lag Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Ek is die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Ek is die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Ek is die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees
Writer(s): Johannes Christian Mulder, Ingrid Jonker Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out