Credits
PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Corrazerwas
Songwriter
Lyrics
Ek sien die hartseer op die horison
En ek voel nog 'n hartbreek nader kom
Maar ignoreer die tekens en ek vaar steeds voort
Want as ek in die liefde val
Dan val ek regoor
Ek's op dieselfde pad na dieselfde lot
Maar ek het nuwe hoop en ek voel 'n fok
Wat die gevolg mag wees en die toekoms hou
Ons gaan tog almal dood
En ons het net die nou
So kom lê 'n bietjie langer
Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou
Lê 'n bietjie langer
Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou
My sussie sê die liefde is 'n oop voëlhok
Met bietjie saadjies in 'n bakkie en toevlug op 'n stok
En die vryheid van vlug na die opelug
Want die liefde ja, bring jou altyd terug
So kom lê 'n bietjie langer
Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou
Lê 'n bietjie langer
Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou
Kom lê 'n bietjie langer

Writer(s): Cordier De Beer
Lyrics powered by www.musixmatch.com