Music Video

See Van Groen
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Hier's vrede in die Bosveld By die kranse waar ek dwaal Waar die hede my kom kwytskeld Van die wêreld se gejaag En ek kan altyd die stad rooi verf Maar dit maak my blou Ek wil dryf in die Waterberg In 'n see van groen saam met jou Want hier lê my hart Hier's rus vir my siel En hier kry ek kans om my wese te hernieu Daar prut koffie op die koolstoof En ek kweek drome op die stoep Met Patryse in die verte Wat die skemer nader roep En ek kan altyd die stad rooi verf Maar dit maak my blou Ek wil dryf in die Waterberg In 'n see van groen saam met jou Want hier lê my hart Hier's rus vir my siel En hier kry ek kans om my wese te hernieu En hier, hier is ek hoër Veel hoër as die maan En hoër as die swarthond wat my soms nog rond kom jaag Ja hier lê my hart Hier's rus vir my siel En hier kry ek kans om my wese te hernieu En hier, hier is ek hoër Veel hoër as die maan En hoër as die swarthond wat my soms nog rond kom jaag
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out