Music Video

Groot Drakenstein
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Hier baklei die kinders ook maar oor die bal Probeer hulle ook om mekaar te verstaan Verloor hulle self ook maar telkemale En loop hulle ook maar verdwaald deur die strate Digby die boord Vlakby die berg Naby die wyn Aan die voet van die Groot Drakenstein Hier voel mens ook maar meestal alleen Voel mens ook meestal van die wêreld vervreem Ja jy soek en jy skrop en jy vaar maar voort Dis nie waar ek wil wees nie maar dis waar ek nou hoort Digby die boord Vlakby die berg Naby die wyn Aan die voet van die Groot Drakenstein Digby die boord Vlakby die berg Naby die wyn Aan die voet van die Groot Drakenstein
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out