Music Video

Dae Soos Die
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Dae soos die voel iets in my vermis Dae wat die wêreld se gewig op my skouers is Die dae is donker en die ure lank en swaar Ja op dae soos die vind ek die lig in die klanke van my kitaar Dae soos die wat ek jou by my wil hê Dae wat ek my tempel op jou boesem neer wil lê My stille hawe teen 'n wilde oseaan Ja op dae soos die weet ek presies waarheen om te vaar Dae soos die vind ek berusting in die feit Dat dae soos die onderhewig is aan tyd Hulle kom en gaan nes die golwe van die see Op en af, in en uit, en herinner my ek leef
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out