Upcoming Concerts for Corrazerwas
Credits
PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Songwriter
Lyrics
Dae soos die voel iets in my vermis
Dae wat die wêreld se gewig op my skouers is
Die dae is donker en die ure lank en swaar
Ja op dae soos die vind ek die lig in die klanke van my kitaar
Dae soos die wat ek jou by my wil hê
Dae wat ek my tempel op jou boesem neer wil lê
My stille hawe teen 'n wilde oseaan
Ja op dae soos die weet ek presies waarheen om te vaar
Dae soos die vind ek berusting in die feit
Dat dae soos die onderhewig is aan tyd
Hulle kom en gaan nes die golwe van die see
Op en af, in en uit, en herinner my ek leef
Writer(s): Cordier De Beer
Lyrics powered by www.musixmatch.com