Music Video

Vredespyp
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Die Aarde sug Sy is moeg en opgebruik Want ons kyk net na onsself En so voeter ons maar voort In die naam van heerskappy Elkeen wil vry wees Elkeen wil bestaan So gee 'n bietjie grasie en maak spasie vir 'n bra Jy hy hoef hom nie te like nie Jy moet hom net verdra Want jy kan lief wees vir jou buurman sonder om hom te verstaan So steek die vredespyp aan Steek hom aan en stuur hom om Steek die vredespyp aan tjom Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om Waarheid is vry Steeds wil ons dit besit Ons sal daarvoor doodmaak en baklei Daaroor veg, vloek en stry Maar so verloor ons dit Daar is mag in eendrag En krag in diversiteit Dit is my wens En die is my pleit Steek die vredespyp aan Steek hom aan en stuur hom om Steek die vredespyp aan tjom Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om Kom steek die vredespyp aan Steek hom aan en stuur hom om Steek die vredespyp aan tjom Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om Steek die vredespyp aan Steek hom aan en stuur hom om Steek die vredespyp aan tjom Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om Kom steek die vredespyp aan Steek hom aan en stuur hom om Steek die vredespyp aan tjom Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out