Upcoming Concerts for Corrazerwas
Credits
PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Songwriter
Lyrics
Die Aarde sug
Sy is moeg en opgebruik
Want ons kyk net na onsself
En so voeter ons maar voort
In die naam van heerskappy
Elkeen wil vry wees
Elkeen wil bestaan
So gee 'n bietjie grasie en maak spasie vir 'n bra
Jy hy hoef hom nie te like nie
Jy moet hom net verdra
Want jy kan lief wees vir jou buurman sonder om hom te verstaan
So steek die vredespyp aan
Steek hom aan en stuur hom om
Steek die vredespyp aan tjom
Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Waarheid is vry
Steeds wil ons dit besit
Ons sal daarvoor doodmaak en baklei
Daaroor veg, vloek en stry
Maar so verloor ons dit
Daar is mag in eendrag
En krag in diversiteit
Dit is my wens
En die is my pleit
Steek die vredespyp aan
Steek hom aan en stuur hom om
Steek die vredespyp aan tjom
Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Kom steek die vredespyp aan
Steek hom aan en stuur hom om
Steek die vredespyp aan tjom
Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Steek die vredespyp aan
Steek hom aan en stuur hom om
Steek die vredespyp aan tjom
Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Kom steek die vredespyp aan
Steek hom aan en stuur hom om
Steek die vredespyp aan tjom
Steek hom aan en stuur hom om, ja stuur hom om
Writer(s): Cordier De Beer
Lyrics powered by www.musixmatch.com