Music Video

Talm In Die Nou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Ek sien die hartseer op die horison En ek voel nog 'n hartbreek nader kom Maar ignoreer die tekens en ek vaar steeds voort Want as ek in die liefde val Dan val ek regoor Ek's op dieselfde pad na dieselfde lot Maar ek het nuwe hoop en ek voel 'n fok Wat die gevolg mag wees en die toekoms hou Ons gaan tog almal dood En ons het net die nou So kom lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou Lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou My sussie sê die liefde is 'n oop voëlhok Met bietjie saadjies in 'n bakkie en toevlug op 'n stok En die vryheid van vlug na die opelug Want die liefde ja, bring jou altyd terug So kom lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou Lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou Kom lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou Lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou Kom lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer in die arms wat jou vas wil hou Lê 'n bietjie langer Kom lê 'n bietjie langer en kom talm saam in die nou
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out