Music Video

Donker Wolk
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Cordier De Beer
Songwriter

Lyrics

Daar is 'n donker wolk wat oor my hang As ek sit en dink aan gisteraand Jy het skielik weer jou koel verloor Maar dit is alles okei want ek het tyd daarvoor Vêr van die lig Word jou onsekerhede blootgelê En verstik jy aan die lus Tot ek jou op kom help en neer gaan lê Ek sal blindelings met jou aan kan dans Want liefde glo tog in 'n tweede kans Maar as ons val is daar net een behoud Ek sal moet kyk na myself om te kyk na jou Vêr van die lig Word jou onsekerhede blootgelê En verstik jy aan die lus Tot ek jou op kom help en neer gaan lê En dit is maar wat dit is Wat is daar om nog te sê Ek hoop jy vind die rus Want dit is al wat ons werklik nodig het Daar is 'n donker wolk wat oor my hang As ek sit en dink aan gisteraand
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out