Music Video

Spoegwolf - Op (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Hiram Koopman
Hiram Koopman
Saxophone
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Performer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Performer
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Songwriter

Lyrics

Jy sê ek moet jou toelaat Om my lief te hê Maak dit wat seer is Weer iets om te sê Wat die wêreld verander Vir dié wat stukkend is Jy maak my wakker Met 'n bries van 'n soen Jy hou my wange Asof jy iets kan doen Met die fokop van my brein Gee jou lyf ook prys Jy help my op By die bed uit Help my by die ruit uit Ek was 'n ninja In my pa-hulle se tuin Lucky het my rondgejaag Ek't jou gekry Toe ek hoog in ons boom Na die maan toe was Strale van silver Onthou ek jou wat in my bulder Maar aanmekaar hou Ja, jou vorm het verander Maar wat jy is kan nooit Jy help my op By die bed uit Help my by die ruit uit Jy help my op By die bed uit Help my by die ruit uit Jy help my op By die bed uit Help my by die ruit uit
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out