Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Esmé Vernette Rautenbach
Esmé Vernette Rautenbach
Composer
Willie van der Merwe
Willie van der Merwe
Composer
Laurinda Hofmeyr
Laurinda Hofmeyr
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Daar's 'n ster wat skyn in die donker nag En hy skyn oor my en dit wys die pad Waarheen dit lei sal ek nie kan sê Maar ek weet dat daar 'n toekoms lê Daar's 'n wind wat waai op 'n warm dag En hy waai oor my en dit koel my af Of dit reën gaan bring sal ek nie kan sê Maar ek weet dat die wind weer sal gaan lê En ek's op my knieë Ja ek kniel alweer Hoor my as ek smeek Dat die sterre altyd oor my skyn En die winde in my seile bly Daar's 'n rivier wat druis tot by die oseaan En hy spoel oor my en dit sleur my saam Waarheen dit vloei sal ek nie kan sê Hoe weet mens wat agter daardie horison lê Daar's 'n stem wat roep en hy roep my naam En hy gaan op reis en nooi my saam Waarheen ons gaan sal ek nie kan sê Maar ek glo elke woord wat die stem vir my sê En ek's op my knieë Ja ek kniel alweer Hoor my as ek smeek Dat die waters my weer skoon kom spoel En die stem my lei na 'n groter doel
Writer(s): Esmé Vernette Rautenbach Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out