Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou bynaam, jou bynaam vergeet Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou My hart is lankal reeds gebreek Ek het dit net-net weggesteek Dalk is die liefde soos die reën Dit sal die aarde plek-plek seën Die mense op die bus sê ja Verspreide buie hier en daar Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Die mense op die bus wil hoor Waar het jy eers jou hart verloor? Die mense op die bus sê nee Daar's baie visse in die see My hart is amper weer gebreek Ek het dit net-net weggesteek Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou bynaam, jou bynaam vergeet Mmmmm My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Ek het jou bynaam, jou bynaam vergeet
Writer(s): Christopher Torr Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out