Music Video

Groenfontein
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Corrazerwas
Corrazerwas
Songwriter

Lyrics

Daar is 'n plekkie in die Waterberg waar ek myself bevind Waar daar rus is vir my siel en ek kan voel net soos 'n kind Dit is 'n ongerepte paradys vir die vaalboskat tot die bospatrys Dank die Heer, ek noem dit nou my huis Onder 'n klapperboom kan ek drome droom en op klippe kan ek klim Van rosyntjiebos se vrugte vreet Oor waterstrome spring Die Monokwane boom se wortels kou as die keel so bietjie krap Dank die Heer, ek is ver weg van die stad En as die jakkals snags kom huil Met die roep van die nonnietjiesuil Spoel daar 'n vrede reg oor my as ek hier staan ja Want dis lekker hier op Groenfontein Die Mogol loop vol in reënseisoen as die visarende roep Dan sit ek vroegoggend en bosgeluide luister op die stoep Tortelduif tenoor en 'n kriekekoor Met 'n houtkapper wat kap Op die ritme wat hier klop binne my hart Ek sal dood neerslaan as ek weg moet gaan Hoe sal ek dan kan slaap As die kreune van serenes my alewig wakker maak Dan's daar spitsverkeer en 'n oor-en-weer gedrentel deur die mall Prys die Heer, ek is diep binne die bos En as die jakkals snags kom huil Met die roep van die nonnietjiesuil Spoel daar 'n vrede reg oor my as ek hier staan ja Want dis lekker hier op Groenfontein Ja as die jakkals snags kom huil Met die roep van die nonnietjiesuil Spoel daar 'n vrede reg oor my as ek hier staan ja Want dis lekker hier op Groenfontein
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out