Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cordier De Beer
Songwriter
Lyrics
Tyd staan stil in jou teenwoordigheid
En ek gryp die geleentheid aan van geleende tyd
Om die meeste te maak van die hier en die nou
Want wanneer jy gaan is ek leeg sonder jou
Leeg sonder jou
Daar's maar altyd iets vermis in my
Wanneer jy huis toe ry
Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart
Waar net jy inpas
Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel
En meer waarna ek soek
Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet
Jy tel my op en breek my skanse af
Verlig die donker buitewyke aan my binnekant
En wanneer jy gaan is ek alleen
Want dis by jou, ja net by jou waar ek wil wees
By jou waar ek wil wees
Daar's maar altyd iets vermis in my
Wanneer jy huis toe ry
Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart
Waar net jy inpas
Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel
En meer waarna ek soek
Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet
Daar's maar altyd iets vermis in my
Wanneer jy huis toe ry
Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart
Waar net jy inpas
Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel
En meer waarna ek soek
Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet
Dit maak altyd 'n bietjie seer
Elke keer nog 'n bietjie meer
Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet
Lyrics powered by www.musixmatch.com